Laerskool Gansbaai handhaaf 'n hoë standaard, waar die maksimale ontwikkeling van elke leerder nagestreef word.

Die leerplanne in alle vakke (Gr 4 - 7) word in module- en/of handboekvorm aan alle leerlinge verskaf.  Handboeke word spesifiek vir Tale en Wiskunde gebruik.

Deurlopende assessering vind op wyses plaas soos voorgeskryf deur die Departement van Onderwys.

'n Assesseringsprogram vir deurlopende assessering van die volgende kwartaal word kwartaalliks saam met die leerder se vorderingsverslag/rapport huis toe gestuur.

Ouerafsprake word gemaak met ouers van leerders na gelang van die leerder se vordering of indien daar 'n behoefte ontstaan.  Ouers wat egter bekommerd is oor hul kind se vordering, word aangemoedig om addisioneel 'n afspraak met die betrokke onderwyser te maak om die probleem te bespreek.

Bepaling van klasgroepe vir 'n nuwe akademiese jaar binne 'n graad word heterogeen gedoen.  Hiermee verseker ons dat al die klasse sover moontlik gelyk ingedeel is.  Ouers word vriendelik versoek om nie versoeke te rig ten opsigte van die plasing van leerlinge by spesifieke onderwysers of maats nie.

Inskakel Vorm

Kopiereg Laerskool Gansbaai © 2013. Alle regte voorbehou.

telefoon: +2728 384 0000 | adres: Kerkstraat, Gansbaai, Wes Kaap, 7220 | Posbus 27, Gansbaai, 7220

vay dep cong so , ao so mi nu dep , ao khoac nu han quoc , vay cong so dep , vay dep cong so , hai hoai linh , thoi trang , apkdoom , thoi trang nam , ao khoac nam , diem thi dai hoc , tin tuc 24h , giày nam , tạp chí gia đình , hinh su , forex , apvs2013 , ao so mi nu han quoc

Let's Play friv game and kizi games online 2014 with Online spiele Kostenlos Spielen. These magento themes are designed by TakoThemes.com.