Laerskool Gansbaai se Grondslagfase beskik oor 'n goed toegeruste Graad R afdeling en maak tans voorsiening vir twee klasse.

Klasse word beperk tot 'n maksimum van 20 leerders.  Hier streef ons daarna om elke kind emosioneel, sosiaal en kognitief te ontwikkel tot die beste van sy/haar vermoë.  Ons strewe na die holistiese ontwikkeling van elke kleuter.

Die Gr R-leerders word in 'n veilige en geborge omgewing stelselmatig aan die groter akademiese milieu blootgestel.  Geïntegreerde en gekoördineerde leerprogramme berei die Gr R-leerder voor vir die formele onderrigsituasie.

Inskakel Vorm

Kopiereg Laerskool Gansbaai © 2013. Alle regte voorbehou.

telefoon: +2728 384 0000 | adres: Kerkstraat, Gansbaai, Wes Kaap, 7220 | Posbus 27, Gansbaai, 7220

vay dep cong so , ao so mi nu dep , ao khoac nu han quoc , vay cong so dep , vay dep cong so , hai hoai linh , thoi trang , apkdoom , thoi trang nam , ao khoac nam , diem thi dai hoc , tin tuc 24h , giày nam , tạp chí gia đình , hinh su , forex , apvs2013 , ao so mi nu han quoc

Let's Play friv game and kizi games online 2014 with Online spiele Kostenlos Spielen. These magento themes are designed by TakoThemes.com.