GELETTERDHEID:

Ons gebruik 'n geïntegreerde leesprogram, die Ster Storiereeks. Die Oxfordleesreeks en die 100 "WKOD"-boeke word aanvullend gebruik.

'n Liefde vir lees word by ons leerders gekweek sodat hul wêreld verbreed kan word en hulle die waarde en liefde vir boeke sal koester en saam met hulle die toekoms sal inneem.  Daarom word 'n halfuur daagliks afgestaan spesiaal vir lees.

GESYFERDHEID:

Ons poog om gebalanseerde leerders te ontwikkel wat nie bang is om te waag met syfers nie.  Die negatiewe opvatting dat Wiskunde net vir die "slimmes" is, maak plek vir leerders wat met selfvertroue waag en weet dat Wiskunde pret is!

Die benadering wat gevolg word, gee leerders 'n verruimde begrip in o.a. telwerk, begrip van getalle en oplossing van probleemstellings, sowel as kennismaking met Praktiese Wiskunde.

FIRST ADDITIONAL LANGUAGE:

Our basic goal in the Foundation Phase is to teach our pupils to enjoy English as a second language.  They should be able to help themselves in ordinary situations in English.

LEWENSVAARDIGHEID:

Lewensvaardigheid se hoofkomponent is Lewensoriëntering.  Die ander leerareas word hierby geïntegreer, sowel as by die Leerprogramme.

By Lewensvaardigheid word baie praktiese elemente ingevoer sodat leerders op alle vlakke ontwikkel kan word.  Ons poog om ons leerders elke dag entoesiasties by die skool te ontvang sodat hul skoolgaan kan geniet.

Inskakel Vorm

Kopiereg Laerskool Gansbaai © 2013. Alle regte voorbehou.

telefoon: +2728 384 0000 | adres: Kerkstraat, Gansbaai, Wes Kaap, 7220 | Posbus 27, Gansbaai, 7220

vay dep cong so , ao so mi nu dep , ao khoac nu han quoc , vay cong so dep , vay dep cong so , hai hoai linh , thoi trang , apkdoom , thoi trang nam , ao khoac nam , diem thi dai hoc , tin tuc 24h , giày nam , tạp chí gia đình , hinh su , forex , apvs2013 , ao so mi nu han quoc

Let's Play friv game and kizi games online 2014 with Online spiele Kostenlos Spielen. These magento themes are designed by TakoThemes.com.