Leerders in die Grondslagfase het nog sterk ondersteuning en hulp nodig.

Aan die begin van die jaar met die eerste ouervergadering en gereeld daarna deur middel van klasbriewe en ouerkontak, ontvang die ouer riglyne en leiding ten opsigte van hul kind(ers) se werk.

Ouers moet te alle tye 'n ondersteunende rol speel en behoort 'n positiewe houding en opregte belangstelling in sy/haar kind se werk te hê.

Baie sterkte met u kind se loopbaan by Laerskool Gansbaai - saam kan ons sy/haar skoolloopbaan 'n plesier maak!

Inskakel Vorm

Kopiereg Laerskool Gansbaai © 2013. Alle regte voorbehou.

telefoon: +2728 384 0000 | adres: Kerkstraat, Gansbaai, Wes Kaap, 7220 | Posbus 27, Gansbaai, 7220

vay dep cong so , ao so mi nu dep , ao khoac nu han quoc , vay cong so dep , vay dep cong so , hai hoai linh , thoi trang , apkdoom , thoi trang nam , ao khoac nam , diem thi dai hoc , tin tuc 24h , giày nam , tạp chí gia đình , hinh su , forex , apvs2013 , ao so mi nu han quoc

Let's Play friv game and kizi games online 2014 with Online spiele Kostenlos Spielen. These magento themes are designed by TakoThemes.com.