By Laerskool Gansbaai het ons ten doel dat huiswerk nie 'n las moet wees nie.  Daar moet 'n band tussen die huis en skool wees, deurdat ouers/versorgers op 'n betekenisvolle manier by hul kinders se opvoeding betrek word.

Huiswerkboeke moet daagliks geteken word sodat daar 'n oop en vinnige kommunikasielyn tussen die huis en skool is.

GRAAD 1:

'n Huiswerkbrief word weekliks voorsien.  'n Gr 1-leerder moet ten minste 5 - 20 minute elke dag van die week aan huiswerk spandeer.  Geen huiswerk sal oor naweke gegee word nie.

GRAAD 2:

Huiswerk word gebaseer op die klaswerk wat daagliks gedoen word en is dus vir inskerping en vaslegging.  Huiswerk word daagliks in die Boodskap-/Huiswerkboek geskryf.  'n Gr 2-leerder moet ten minste 20 - 30 minute daagliks aan huiswerk spandeer.  Geen huiswerk sal oor naweke gegee word nie.

GRAAD 3:

'n Huiswerkbrief word weekliks voorsien.  Daar word in alle leerareas klem gelê op Grondslag vir Leer, LITNUM en CAPS. 'n Graad 3-leerder moet ten minste 30 minute daagliks aan huiswerk spandeer.

Inskakel Vorm

Kopiereg Laerskool Gansbaai © 2013. Alle regte voorbehou.

telefoon: +2728 384 0000 | adres: Kerkstraat, Gansbaai, Wes Kaap, 7220 | Posbus 27, Gansbaai, 7220

vay dep cong so , ao so mi nu dep , ao khoac nu han quoc , vay cong so dep , vay dep cong so , hai hoai linh , thoi trang , apkdoom , thoi trang nam , ao khoac nam , diem thi dai hoc , tin tuc 24h , giày nam , tạp chí gia đình , hinh su , forex , apvs2013 , ao so mi nu han quoc

Let's Play friv game and kizi games online 2014 with Online spiele Kostenlos Spielen. These magento themes are designed by TakoThemes.com.