Laerskool Gansbaai beywer hom vir die handhawing van 'n hoë akademiese standaard.  Die bestuurstruktuur en onderrigprogram is sodanig ontwerp dat elke leerder tot sy volle potensiaal kan ontwikkel.

Die assesseringsbeleid van die skool beklemtoon laasgenoemde deur middel van:

Die assesseringsbeleid het ten doel om bystand te verleen vir die ontwikkeling, organisering, strukturering en toepassing van 'n assesseringsprogram.

  • Die beleid is gebaseer op die beginsels van afwaartse ontwerp, duidelike fokus, hoë verwagtinge en omvattende geleenthede.
  • Assessering word gebruik vir individuele groei, ontwikkeling en bevordering.
  • Die skool maak gebruik van die volgende tipes assessering, nl. basislyn-, diagnostiese- en sistemiese assessering.
  • Assessering vind deurlopend plaas en sluit in praktiese werk, geskrewe werk, toetse, navorsing en enige ander gegewe take.
  • Deur middel van 'n rapport na die ouerhuis, word aanduiding gegee van die volgende aspekte rakende 'n leerder se vordering:
    • Leer wat bereik is;
    • Leerder se sterk punte;
    • Ondersteuning benodig;
    • Karakteropbouende terugvoer en kommentaar.

Inskakel Vorm

Kopiereg Laerskool Gansbaai © 2013. Alle regte voorbehou.

telefoon: +2728 384 0000 | adres: Kerkstraat, Gansbaai, Wes Kaap, 7220 | Posbus 27, Gansbaai, 7220

vay dep cong so , ao so mi nu dep , ao khoac nu han quoc , vay cong so dep , vay dep cong so , hai hoai linh , thoi trang , apkdoom , thoi trang nam , ao khoac nam , diem thi dai hoc , tin tuc 24h , giày nam , tạp chí gia đình , hinh su , forex , apvs2013 , ao so mi nu han quoc

Let's Play friv game and kizi games online 2014 with Online spiele Kostenlos Spielen. These magento themes are designed by TakoThemes.com.