Maandag tot Donderdag:

07:45 tot 08:30

Maak asseblief seker dat u kind die korrekte skooluniform dra.  Merk alle klere duidelik met u kind se naam sodat dit maklik gevind kan word.

Let Wel:  Geen omruiling van skoolklere kan gedoen word nie.  Die leerder moet asseblief aanpas voordat u enige items neem.