'n Fondsinsamelingsprojek wat u nie 'n sent kos nie!!
U kan Laerskool Gansbaai en liefdadigheidsorganisasies van u keuse help deur u My School-kaart te gebruik. Kry soveel as moontlik familielede hierby betrokke - tot voordeel van u kind se skool!