Baie welkom by Laerskool Gansbaai - die tuiste van trotse Gansies!

Met ons goed-opgeleide en entoesiastiese personeel, akkommodeer ons al ons kinders en hul talente en skep ons 'n omgewing waar elke kind die geleentheid gebied word om te groei en ontwikkel.

Ons leuse: "Werk en Bid" is deel van ons daaglikse program!

Ons nooi u hartlik uit om ook u kennis en ervaring met ons te deel om sodoende onsself en ons skool verder te verryk.

Op hierdie manier kan u ook deel wees van Laerskool Gansbaai vir positiewe leer en gebalanseerde ontwikkeling.

Eben van der Merwe
Skoolhoof
 

Inskakel Vorm

Kopiereg Laerskool Gansbaai © 2013. Alle regte voorbehou.

telefoon: +2728 384 0000 | adres: Kerkstraat, Gansbaai, Wes Kaap, 7220 | Posbus 27, Gansbaai, 7220

vay dep cong so , ao so mi nu dep , ao khoac nu han quoc , vay cong so dep , vay dep cong so , hai hoai linh , thoi trang , apkdoom , thoi trang nam , ao khoac nam , diem thi dai hoc , tin tuc 24h , giày nam , tạp chí gia đình , hinh su , forex , apvs2013 , ao so mi nu han quoc

Let's Play friv game and kizi games online 2014 with Online spiele Kostenlos Spielen. These magento themes are designed by TakoThemes.com.